Early childhood is a stage in human development. |
Vroeë kinderjare is 'n stadium in menslike ontwikkeling. |
It generally includes toddlerhood and some time afterwards. |
Dit sluit gewoonlik kleuterskool- en nog n paar jare na dit in. |
Play age is an unspecific designation approximately within the scope of early childhood. |
Speelouderdom is 'n onspesifieke benaming, wat binne die bestek van vroeë kinderjare is. |
Some age-related development periods and examples of defined intervals are: newborn (ages 0–5 weeks); infant (ages 5 weeks – 1 year); toddler (ages 1–3 years); preschooler (ages 3–5 years); school-aged child (ages 5–12 years); adolescent (ages 13–19). |
Sommige ouderdomsverwante ontwikkelingsperiodes en voorbeelde van gedefinieerde intervalle is: pasgebore (ouderdomme 0–5 weke); baba (ouderdomme 5 weke - 1 jaar); kleuter (ouderdomme 1-3 jaar); voorskoolse kind (ouderdom 3–5 jaar); skoolgaande kind (ouderdomme 5–12 jaar); adolessent (ouderdomme 13–19). |
Infants and toddlers experience life more holistically than any other age group. |
Babas en kleuters ervaar die lewe meer holisties as enige ander ouderdomsgroep. |
Social, emotional, cognitive, language, and physical lessons are not learned separately by very young children. |
Sosiale, emosionele, kognitiewe, taal- en fisieke lesse word nie afsonderlik deur baie jong kinders geleer nie.
|
Adults who are most helpful to young children interact in ways that understand that the child is learning from the whole experience, not just that part of the experience to which the adult gives attention. |
Volwassenes wat die meeste behulpsaam is vir jong kinders, reageer op maniere wat verstaan dat die kind uit die hele ervaring leer, nie net die deel van die ervaring waaraan die volwassene aandag gee nie. |
The most information learned occurs between birth and the age of three, during this time humans develop more quickly and rapidly than they would at any other point in their life. |
Die periode waarin die meeste informasie geleer word vind plaas tussen geboorte en die ouderdom van drie, gedurende hierdie tyd ontwikkel mense vinniger as wat hulle op enige ander stadium in hul lewe sou doen.
|
Love, affection, encouragement and mental stimulation from the parents or guardians of these young children aid in development. |
Liefde, geneentheid, aanmoediging en geestelike stimulasie vanaf die ouers of voogde van hierdie jong kinders help met ontwikkeling. |
At this time in life, the brain is growing rapidly and it is easier for information to be absorbed; parts of the brain can nearly double in a year. |
Op hierdie tydstip in die lewe groei die brein vinnig en is dit makliker om inligting te absorbeer; dele van die brein kan binne 'n jaar amper verdubbel.
|
During this stage, children need vital nutrients and personal interaction for their brain to grow properly. |
Gedurende hierdie stadium het kinders noodsaaklike voedingstowwe en persoonlike interaksie nodig om hul brein behoorlik te laat groei.
|
Children's brains will expand and become more developed in these early years. |
Kinders se brein sal in hierdie vroeë jare uitbrei en meer ontwikkel. |
Although adults play a huge part in early childhood development, the most important way children develop is interaction with other children. |
Alhoewel volwassenes 'n groot rol speel in die ontwikkeling van vroeë kinderjare, is die belangrikste manier waarop kinders ontwikkel interaksie met ander kinders. |
Children develop close relationships with the children they spend a large period of time with. |
Kinders ontwikkel noue verhoudings met die kinders waarmee hulle 'n lang tyd saam spandeer. |
Close relationships with peers develop strong social connections that can be transferred later in life, even children at an early age have a preference of whom they want to interact with or form friendships with. |
Noue verhoudings met eweknieë ontwikkel sterk sosiale bande wat later in hul lewe oorgedra kan word, selfs kinders op 'n vroeë ouderdom het die voorkeur met wie hulle wil omgaan of vriendskappe wil vorm.
|
Howes (1983) research suggested that there are distinctive characteristics of friendships, for infants, toddler and pre-school aged children. |
Howes (1983) se navorsing het voorgestel dat daar kenmerke van vriendskappe vir peuters, kleuters en voorskoolse kinders bestaan. |