| Art is a diverse range of human activities in creating visual, auditory or performing artifacts (artworks), expressing the author's imaginative or technical skill, intended to be appreciated for their beauty or emotional power. |
Kuns is 'n diverse reeks menslike aktiwiteite wat val onder die skepping van visuele, ouditiewe of uitvoerende kunste (kunswerke), en die outeur se verbeeldingryke of tegniese vaardighede uitdruk, en bedoel is om vir hul skoonheid of emosionele krag waardeer te word. |
| In their most general form these activities include the production of works of art, the criticism of art, the study of the history of art, and the aesthetic dissemination of art. |
In hul mees algemene vorm, sluit hierdie aktiwiteite die produksie van kunswerke, kunsresensie, die studie van kunsgeskiedenis, en die estetiese verspreiding van kuns in. |
| The oldest documented forms of art are visual arts, which include creation of images or objects in fields including today painting, sculpture, printmaking, photography, and other visual media. |
Die oudste gedokumenteerde vorme van kuns is die visuele kunste, wat hedendaags die skepping van beelde of voorwerpe in verskeie gebiede insluit, skilder, beeldhou, drukwerk, fotografie en ander visuele media. |
| Music, theatre, film, dance, and other performing arts, as well as literature and other media such as interactive media, are included in a broader definition of art or the arts. |
Musiek, teater, film, dans en ander uitvoerende kunste, asook die literatuur en anderm edia, soos interaktiewe media, word ingesluit in 'n breër definisie van kuns of the kunste. |
| In modern usage after the 17th century, where aesthetic considerations are paramount, the fine arts are separated and distinguished from acquired skills in general, such as the decorative or applied arts. |
In die moderne gebruik, na die 17e eeu, waar estetiese vereistes van uitnemende belang is, word daar onderskei tussen, en skeiding gemaak tussen die skone kunste en verworwe vaardighede oor die algemeen, soos die dekoratiewe of toegepaste kunste. |
| Art may be characterized in terms of mimesis (its representation of reality), narrative (storytelling), expression, communication of emotion, or other qualities. |
Kuns mag gekenmerk word in terme van die skep van 'n illusie (die voorstel van realiteit), narratiewe (storievertellende aard), uitdrukking, kommunikasie van emosie, of ander kwaliteite. |
| The nature of art and related concepts, such as creativity and interpretation, are explored in a branch of philosophy known as aesthetics. |
Die aard van kuns en verwante konsepte, soos die kreatiwiteit en interpretasie, word verken in die tak van filosofie wat as die estetieka bekend is. |