Carpal tunnel syndrome is a painful condition caused by compression of a key nerve in the wrist. |
Karpale tonnelsindroom is n baie pynlike toestand wat veroorsaak word deur die drukking van een van die hoofsenuwees in die polsgewrig. |
It occurs when the median nerve, which runs from the forearm into the palm of the hand, becomes pressed or squeezed at the wrist. |
Dit gebeur wanneer die medianse senuwee, wat van die voorarm tot in die palm van die hand loop, gedruk word by die polsgewrig. |
Symptoms usually start gradually, with pain, weakness, or numbness in the hand and wrist, radiating up the arm. |
Simptome begin gewoonlik geleidelik met pyn, swakheid of gevoelloosheid in die hand en gewrig en versprei op in die arm. |
As symptoms worsen, people might feel tingling during the day, and decreased grip strength may make it difficult to form a fist, grasp small objects, or perform other manual tasks. |
As die simptome erger word, mag mens 'n tinteling deur die dag voel asook 'n swakker krag van die greep, wat dit vir hom moeiliker maak om 'n vuis te maak, klein items op te tel of ander handtake te doen. |
In some cases no direct cause of the syndrome can be identified. |
In sommige gevalle is daar geen direkte oorsaak van die sindroom geîdentifiseer nie. |
Most likely the disorder is due to a congenital predisposition - the carpal tunnel is simply smaller in some people than in others. |
In alle waarskynlikheid is die toestand as gevolg van 'n kongenitale vatbaarheid - die Karpale tonnel is soms kleiner in sommige mense as in andere. |
The risk of developing carpal tunnel syndrome is especially common in those who preform repetitive work tasks, such as assembly line work. |
Die risiko om Karpale tonnelsindroom te ontwikkel is veral algemeen in die wat herhalende take soos die montering van lynwerk doen. |
Carpal tunnel syndrome is also associated with pregnancy and diseases such as diabetes, thyroid disease, or rheumatoid arthritis. |
Karpale tonnelsindroom is ook geassosieer met siektes soos diabetes, tiroiedsiekte of rumatoîede artritis. |
Initial treatment generally involves resting the affected hand and wrist for at least 2 weeks, avoiding activities that may worsen symptoms, and immobilizing the wrist in a splint to avoid further damage from twisting or bending. |
Aanvanklike behandeling behels oor die algemeen dat die geaffekteerde hand en gewrig gerus moet word vir ten minste 2 weke. Aktiwiteite wat die simptome kan vererger moet vermy word. Immobiliseer die gewrig in n spalk om verdere skade deur draai of buiging te voorkom. |
Nonsteroidal anti-inflammatory drugs, such as aspirin, ibuprofen, other nonprescription pain relievers, and oral steroids (prednisone) may ease pain. |
Nie-steroide anti-inflammatoriese medikasie soos aspirien, ibuprofen en ander oor die toonbank pynverligtende medikasie asook kortisoon (prednisoon) mag die pyn verlig. |
Steroid injections can also be used to alleviate the swelling and pressure on the median nerve. |
Kortisooninspuitings kan ook gebruik word om die swelling en druk op die mediane senuwee te verlig |
For more severe cases of carpal tunnel syndrome, open carpal tunnel release surgery or endoscopic carpal tunnel release may be recommended. |
Vir meer ernstige gevalle van Karpale tonnelsindroom, kan oop Karpale tonnel verligtingschirurgie of ensdoskopiese Karpale tonnel verligiting aanbeveel word. |