We know why we tour as tourists. |
Ons weet waarom ons as toeriste reis. |
You know why you may choose some parts of the globe over others by reasons such as family, cheap prices and activities- but do you specifically know why we tour? |
Jy weet dat daar redes soos familie, goedkoop pryse en aktiwiteite is wat beteken dat jy sommige dele van die aardbol bo ander mag verkies- maar weet jy wat die spesifieke redes is waarom ons reis? |
Tourism varies a number of ways: time, number of tourists, and different reasons being just some. |
Toerisme verskil op 'n paar maniere waarvan die tyd, aantal toeriste en verskillende redes daarvoor slegs 'n paar is. |
For example, you may spend 2 weeks in Borth which has thousands of tourists, or you may tour in the Amazon for a month where there are little tourists and for the purpose of ecotourism. |
Jy kan byvoorbeeld twee weke in Borth, wat duisende toeriste het, spandeer, of jy kan vir 'n maand in die Amasone toer waar daar min toeriste is en waar jou doel ekotoerisme is. |
Because of recent falls in the economy and general decrease of salary, many people are looking for cheaper places to tour. |
As gevolg van die onlangse verswakking van die ekonomie en die algemene verlaging in salarisse, soek baie mense na goedkoper reisbestemmings. |
This means more money for the cheaper resorts, that tend to be Mass Tourism destinations and a big company. |
Dit beteken meer geld vir die goedkoper oorde, wat gewoonlik massatoerisme-bestemmings en groot maatskappye is. |
Tourism can have positive and negative effects: money, jobs and a good recognition are common positives that tourism brings. |
Toerisme kan positiewe én negatiewe gevolge hê: geld, werk en bekendheid is algemene positiewe gevolge. |
However, Global warming, pollution and destruction of habitat are all negatives people are concerned about. |
Aardverwarming, besoedeling en die vernietiging van habitats is egter negatiewe gevolge waaroor mense besorg is. |
Solutions are being carried out to make tourism more eco-friendly. |
Oplossings word geïmplementeer om toerisme meer ekovriendelik te maak. |
Eco-tourism helps local communities, wildlife and produces much less pollution than mass tourism. |
Ekotoerisme help plaaslike gemeenskappe en die natuurlewe en veroorsaak baie minder besoedeling as massatoerisme. |
But are the general public willing to tour in eco-tourist destinations? |
Maar is die algemene publiek bereid om na ekotoerisme-bestemmings te reis? |