| The quiet game is a children's game where children must stay quiet. |
Die stil speletjie is 'n kinderspeletjie waar kinders moet stilbly. |
| Stillness is sometimes a rule but in most cases not. |
Stilte is soms 'n reel, maar in die meeste gevalle nie. |
| The last child or team to make noise wins the game. |
Die laaste kind of span wat geraas maak wen die wedstryd. |
| It is usually acceptable for players to make sounds they cannot control, such as sneezing whereas talking would cause a player to get out. |
Dit is gewoonlik aanvaarbaar vir spelers om geluide te maak wat hulle nie kan beheer nie, soos om te nies, terwyl gesprek sal veroorsaak dat 'n speler uit die speletjie moet klim. |
| The game is often played indoors, typically in classrooms. |
Die spel word gereeld binnenshuis gespeel, gewoonlik in klaskamers. |
| It can also be played outdoors, for instance, at summer camps. |
Dit kan ook buite gespeel word, byvoorbeeld by somerkampe. |
| One application of the game is for parents to keep their loud children quiet for a long journey. |
Een van die toepassings van die speletjies is dat ouers hul raserige kinders vir 'n lang reis kan stil hou. |
| It is often used as a social discipline. |
Dit word dikwels gebruik as 'n vorm van dissipline. |
| There is no writing to others in the silent game because it would count as talking to others. |
Daar word geen geskrywe aan ander spelers toegelaat nie, want dit sal tel as gesprek met ander. |
| The objective of the game is to get opponents to giggle or talk by any means necessary. |
Die doel van die spel is om teenstanders te maak giggel of praat, op enige manier moontlik. |
| This can include but is not limited to making funny faces and gentle tickling. |
Dit kan insluit, maar is nie beperk tot, snaakse gesigte trek en sagte kielie van mekaar. |
| A person cannot make another make noise by inflicting bodily harm. |
'n Persoon kan nie dat 'n ander geluide maak, deurdat liggaamlike skade aangerig word nie. |
| There are many versions of this game, but nonetheless follow the same general rules: one who talks is immediately eliminated (laughing included), eventually isolating the winner at the end. |
Daar is baie weergawes van hierdie speletjie, maar volg tog dieselfde algemene reels: een wat praat, word onmiddellik uitgeskakel (lag ingesluit) en uiteindelik word die wenner aan die einde geisoleer. |
| Sometimes it is played with the words in the dictionary instead of all sounds. |
Soms word dit gespeel deur die gebruik van woorde in die woordeboek in plaas van klanke. |